|
|
![]() |
![]() |
|
Wats Nuut op die Piksteel Site? |
Piksteel kry 'n facelift. Wally (keyboard) en Justin (dromme) sluit aan. Vind uit op die nuus bladsy. Die
ouens het nege (nou 11 geword) nuwe songs, reg om opgeneem te word en oefen hard om reg te
kom vir die studio. Hou hierdie spasie dop. Die ouens raak weer besig. Dit vat nogal 'n tydjie om 'n nuwe drommer in te breek. Gaan kyk op die Gigs bladsy. Jy kan nog steeds na samples van die CD se songs op die Songs bladsy luister. Jy mag ook nog steeds vir Piksteel 'n gig reel en jou CD van die web-site af koop. (Sal nog moet kyk of dit nog werk. Hy doen) |
|
Die Naam: |
|
|
|
|
|
Die Lede: |
|
|
|
Huur Piksteel vir 'n Gig |
|
Demo CDs Die ou Piksteel Logo. Kopiereg voorbehou.
Behalwe as jy dit op jou voorkop wil tatoeer. Of op jou kar wil plak,
enigiets, solank jy dit nie vir kommersiele doeleindes gebruik nie. Die Analoog Man
Die (denkbeeldige)
karakter waaroor die eerste CD se titelsnit handel. Kliek om die strokiesprent oor hierdie bedonderde ou te
lees. Dieselfde voorwaardes geld as vir die Piksteel Logo. Hou ons dop! Toekomstige
Verbeteringe
Kontak: Hennie (sel: 0833570678) |